f_logo.png

Welkom by die Gereformeerde Kerk Wesrand

Ons is deur Christus in Randfontein en omgewing bymekaar gebring en uitverkies om Hom op 'n Gereformeerde manier te dien (Ef 1:4).

Ons webblad is aktief sedert 2008 en op 27 Augustus 2012 het ons die hele webwerf 'n nuwe gesig gegee. Stuur gerus enige bydraes en terugvoering aan die Webmeester.

kerk.jpg

Vakante Poste

Ons het twee vakante poste wat gevul moet word.

Indien iemand belangstel in een van die poste kan u gerus die predikant of skriba kontak vir meer besonderhede.

Eredienstye

Ons het elke Sondag twee dienste, en tydens lang naweke, skool vakansies of Nagmaal net een diens:

Katkisasie vir Voorskool tot Voor-beleidenis geskied tussen die twee dienste,
en die beleidenis klasse Woensdae om 17:00 by die pastorie te Robina Str.